Ons het vanjaar aan al die verskillende items van die Durbie Dash deelgeneem en ook mediese advies gegee by die MBW ondersteunings tent.
Baie dankie aan die tweede jaar studente van die Universiteit van Stellenbosch, Mia Van Tonder en Anneke Loubser, vir hulle hulp op die dag.
Ons sien julle volgende jaar!