MBW se verdedigende gholf span Ron Van Heerden,Francois Bruwer, Johan Wege,Gerhard Martin het vanjaar goedgunstiglik hul titel aan ‘n ander vierbal afgestaan. Nietemin het hul baie goeie gholf gespeel en die MBW vaandel hoog gedra.
Jaareindfunksie…
Volgens tradisie het MBW om die wëreld gereis en in ware Bollywood styl 2015 afgesluit …vrolik, kleurvol, met misterieuse klanke, smake, reuke en geure.”Boarding passes” is uitgereik, die MBW-girls het hul handsakkies gepak en die aand uit heerlik gekuier!