January 19, 2017 MBW Fisioterapeute het ‘n verskil gemaak by die 2017 Durbanville Kleureatletiek. Akute beserings is evalueer en behandel. Baie dankie aan Inqua-med en Physio en Wellness vir julle bydrae.