News

MBW Verhuis

Na 19 jaar by Pleinstraat 10 verhuis MBW na ons nuwe tuiste by Somersetsingel 9, Durbanville.

Read More

MBW doen dit local

Ons het vanjaar aan al die verskillende items van die Durbie Dash deelgeneem en ook mediese advies gegee by die MBW ondersteunings tent.

Baie dankie aan die tweede jaar studente van die Universiteit van Stellenbosch, Mia Van Tonder en Anneke Loubser, vir hulle hulp op die dag.

Ons sien julle volgende jaar!

 

Durbie Dash 3

 

Durbie Dash Treatment

 

Durbie Dash 7

 

Durbie Dash Physio

 

Durbie Dash 8

Read More

Ons vier manne doen dit weer in die Booishaai Gholf Dag

MBW se verdedigende gholf span Ron Van Heerden,Francois Bruwer, Johan Wege,Gerhard Martin het vanjaar goedgunstiglik hul titel aan ‘n ander vierbal afgestaan. Nietemin het hul baie goeie gholf gespeel en die MBW vaandel hoog gedra.

Read More